Bosgenade, Marlothpark. Wat ‘n onvergeetlike tyd in ‘n pragtige plek. Ten volle toegeruste verblyf met lekker splash pool. Rustige verblyf in die hartjie van die pragtige bosveld met kameelperde en ander pragtige diere wat jou begroet vanuit jou kamer venster. Wat ‘n belewenis. Ek sal enige tyd definitief weer gebruik maak van hierdie pragtige, skoon vakansiehuis.
Ansie en Hennie J.
Marloth Park
Recent Comments